The Beach House, Swakopmund, Namibia
Tuis | Kontak | Omtrent Swakopmund
'n Onlangs voltooide luukse seefront huis te koop in 'n idiliese omgewing waar die woestyn die see ontmoet.




Fantastiese beleggings potensiaal ! Groote:1000m2




Hierdie ongelooflike 3 verdieping huis het al die kenmerke vir 'n luukse leefstyl, ingesluit 'n gym, verhitte swembad en verskeie balkonne met 'n panoramiese uitsig.




Groot oop plan kombuis, binne en buite braai, instap yskaste, moderne kombuis toerusting, perfek vir die wat lief is vir onthaal.




Moderne 3 verdieping ingangsportaal, ooplan en modern.




6 slaapkamers, elkeen met sy eie balkon. 8 badkamers, wynkelder, sekuriteit met interkom, huishulp kwartiere.




4 Motorhuise met elektriese deure, gevestigde tuin met besproeingsstelsel.




CC Geregistreer en goedgekeur vir 'n gastehuis.







